Monday, 13 November 2017 10:33

SIEP - Werke Ft. Hakkies Draad Hartman Prod: Mr T

Werke moet gewerk word as jy success will bereik niemand het nog nooit iets achieve van leeg le nie. Ja die hustle is tuff,ja is nie easy nie. Wiet vi jou gese dit gan easy wees. Omstandighede moet jou motivation wees. Hier vat SIEP en Hakkies julle gou op n…
Friday, 03 November 2017 11:19

SIEP - Beklemtoon Ft. DJ Ice Cue on Cuts

"Soes die title lei “Beklemtoon” SIEP aka Siepsokkie, euwels wat baie op grondvlak aanraak. Beat gemaak deur SIEP DJ Ice Cue op cuts. Copyright: Martin Muller, Ill Major Movement PTY Ltd Beklemtoon means Emphasis and as the title states SIEP aka Siepsokkie, emphasizes aspects of evil that affects most people…
Friday, 03 November 2017 11:18

SIEP - Kom Soes Jy Is Ft. Ice Cue on Cuts Prod: SIEP

"Kom soes jy is" is n term wat tradisioneel gebruik word in die kerk, maar SIEP gebruik dit in die kerk van Hip Hop waar oorsponklikheid n hoofrol speel, geen plastiek of verdunde verse of klanke nie,SOE, kom soes jy is, nie kom soes jy wil nie. Wees trots op…
Friday, 03 November 2017 11:15

SIEP - Skarrel n Maintain Ft. Loot Prod: Mr T

Skarrel is Kaapstad Kullid Slang en kan gebruik word in verkillende maniere. Bv. "Ek skarrel nog R10 om die R100 vol te maak" " Ek skarrel n werk" wat basies ook kan beteken om te soek dan ook om te Hustle. Die track se beat is gemaak deur Mr T,…